首页    期刊浏览 2024年12月02日 星期一
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die begrip en produksie van persoonlike voornaamwoorde deur Afrikaanssprekende 6-jariges
  • 作者:Frenette Southwood
  • 期刊名称:Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
  • 电子版ISSN:2224-3380
  • 出版年度:2007
  • 卷号:35
  • 期号:1
  • 页码:145-166
  • 语种:Afrikaans
  • 出版社:Department of General Linguistics, University of Stellenbosch
  • 摘要:Voornaamwoorde is besonder moeilik vir jong kinders om te bemeester, aangesien die vorm daarvan aanhoudend verander na gelang van die konteks: voornaamwoorde verander volgens die getal en geslag van die mense na wie verwys word, volgens wie die spreker en die hoorder is, en volgens die grammatikale rol van die voornaamwoord in die sin (Moore 2001: 208; Ricard, Girouard, en Gouin Décarie 1999: 68-69; kyk ook Campbell, Brooks, en Tomasello 2000). Voornaamwoorde se deiktiese eienskappe veroorsaak verder dat hulle nie aan kinders gemodeleer kan word sonder om moontlike verwarring te veroorsaak nie; kinders moet luister na die gebruik van voornaamwoorde in die taal van ander sprekers om vertroud te raak met die korrekte gebruik daarvan (Cole, Oshima-Takane, en Yaremko 1994: 115).
Loading...
联系我们|关于我们|网站声明
国家哲学社会科学文献中心版权所有