首页    期刊浏览 2024年12月03日 星期二
登录注册

文章基本信息

  • 标题:An integrated community engagement initiative in the rural town of Darling, South Africa
  • 作者:Ruth M. Albertyn ; Marietjie J. Botha ; M. Elsabe Van der Merwe
  • 期刊名称:Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe
  • 印刷版ISSN:0378-5254
  • 出版年度:2010
  • 卷号:38
  • 期号:1
  • 页码:23-29
  • 语种:English
  • 出版社:South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences (SAAFECS)
  • 摘要:Gemeenskapsinteraksie speel 'n toenemende belangrike rol in 'n samelewing wat verantwoordbaarheid vereis. Universiteite moet 'n rol speel om 'n verskil te maak binne hulle onmiddellike omgewing en in die breër samelewing. Gemeenskapsinteraksie is 'n manier om die missie van universiteite rakende sosiale geregtigheid en relevansie uit te bou. Die drievoudige rolle van leer, navorsing en gemeenskapsinteraksie plaas druk op akademici binne die akademiese omgewing. Die gemeenskapsinteraksie rol word dikvvels afgeskeep aangesien dit die minste erken word binne die akademiese milieu. Indien die gemeenskapsinteraksie rol geïntegreer word met die verskillende kundighede van Boyer (1997) deur sistematiese beplanning, kan die missie van die universiteite uitgebou word en die akademici sal in hul rolverpligtinge slaag. Die artikel fokus op 'n gemeenskapsinteraksie inisiatief as 'n geïntegreerde kundigheidsaktiwiteit toegepas binne 'n departement by 'n hoëronderwys instelling. Die proses van gemeenskapsinteraksiebinne die vakrigting volwassene-onderwys word beskryf: eerstens die doelwitte met die gemeenskapsinteraksie inisiatief; tweedens die navorsingsprojekte geïmplementeer deur nagraadse studente binne landelike gemeenskappe as voorbeelde van gemeenskapsinteraksie inisiatiewe; en laastens die lesse geleer deur die gemeenskapsinteraksie inisiatiewe.
Loading...
联系我们|关于我们|网站声明
国家哲学社会科学文献中心版权所有