首页    期刊浏览 2024年12月13日 星期五
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die rol van die blanke werker in die motivering van die swart werker
  • 本地全文:下载
  • 作者:Oosthuizen, G. J. ; Barnard, A. L. ; Wissing, M. P.
  • 期刊名称:SA Journal of Industrial Psychology
  • 印刷版ISSN:2071-0763
  • 出版年度:1980
  • DOI:10.4102/sajip.v0i0.322
  • 语种:English
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:The motivation of the Black worker can not be studied in isolation since the White worker still holds many executive positions and therefore has an influence on the Black workers' motivation. The role of the White worker in motivating the Black worker in a specific organisation and the attitude and leadership approach of the White worker on the existence/nonexistence and relative satisfaction of the needs of Black workers are discussed.Opsomming Die motivering van die Swart werker kan nie in die huidige situasie in isolasie bestudeer word nie, omdat die Blanke werker steeds in die bestuursposisie is en daarom die motivering van die Swart werker kan beïnvloed. Hierdie ondersoek was daarop gerig om die rol van die Blanke werker in die motivering van die Swart werker nader te ondersoek. Die houding en die leierskapsbenadering van die Blanke werker teenoor die Swart werker is gemeet, asook die behoeftes wat volgens die Blanke werker by die Swart werker bestaan, bevredig is, of nie bestaan nie. Die behoeftes van Swart werkers, soos deur hulleself gesien, is ook ondersoek. Ten opsigte van sekere aspekte is beduidende verskille gevind.
国家哲学社会科学文献中心版权所有