摘要:This research investigates whether the metric qualities of the South African Organisational Inertia Scale have cross-cultural equivalence in the Australian context. The underlying theoretical model and research in South Africa is discussed and problems associated with assuming cross-cultural equivalence of measuring instruments are noted. A sample of convenience of 340 participants, constituted from different populations, participated in this investigation. A single factor with a high internal consistency was extracted in contrast to the South African results of two factors with high internal consistencies. Opsomming Hierdie navorsing is daarop gerig om vas te stel of die metriese eienskappe van die Suid-Afrikaanse Organisational Inertia Scale kruiskulturele ekwivalensie in die Australiese konteks het. Die onderliggende teoretiese model en navorsing in Suid-Afrika word bespreek en probleme wat met die aanvaarding van kruis-kulturele ekwivalensie gepaard gaan, word aangedui.n Geleentheidsteekproefvan 340 deelnemers, saamgestel uit verskeie populasies, het aan die ondersoek deelgeneem.'n Enkele faktor met hoe interne konstantheid is onttrek in teenstelling met die Suid-Afrikaanse resultate waar twee faktore met hoe interne konstanthede verkry is.