摘要:Items from standardized tests as well as structured and semi-structured questionnaires were used to compile a profile of flight engineers involved in a labour dispute. Pertinent views of spouses were also measured. The subjects were found to be committed to their careers and identified with the goals of the company. However, the possibility of redundance was related to distrust in management, depression, anxiety, psychosomatic stress symptoms, lowered experience of general well-being, strained family life and impaired relations with their spouses. The findings provoke concern about the possible effects on in-flight safety and organizational effectiveness. Opsomming Items uit gestandaardiseerde toetse sowel as gestruktureerde en semi-gestruktureerde vraelyste is gebruik om 'n profiel van vlugingenieurs betrokke by 'n arbeidsdispuut saam te stel. Relevante sienings van eggenotes is ook gemeet. Daar is bevind dat die respondente toegewyd is aan hulle beroep en met die doelstellings van die organisasie identifiseer. Die moontlike uitfasering van hulle beroep was egter verbind aan wantroue in die bestuur, depressie, angs, psigo-somatiese stressimptome, verlaagde ervaring van algemene weslyn, gestremde gesinslewe en verswakte verhoudings met eggenotes. Die bevindings wek besorgdheid oor die moontlike gevolge vir aanboord veiligheid en organisatoriese effektiwiteit.