摘要:The career progression of black managers in white dominated organizations in South Africa, as has been the case in the United States, has not been rapid. However, a number of different variables in each of the two countries account for this common trend. The various theoretical models which seem to be underlying South African research i.e. physical- environment theories, the cultural hypothesis, personologist approaches and the organizational systems view, are discussed and contrasted.Opsomming Soos in Amerika, toon swart bestuurders in blank-beheerde ondernemings in Suid-Afrika, nie 'n besonder snelle loopbaanvordering nie. Die gemeenskaplike tendens word egter deur verskillende faktore in die twee lande veroorsaak. Die onderskeie teoretiese modelle waarop Suid-Afrikaanse navorsing gebaseer is, naamlik fisiese omgewingsteoriee, kulturele hipoteses, 'n personologie-benadering, en organisatoriese sisteemteorie, word bespreek en gekontrasteer.