摘要:The present study examines the potential moderating role of union support in the relationship between job insecurity and work-related attitudes and well-being of unionised employees. Survey data collected among union members from three European countries (The Netherlands, Italy and Sweden) indicate that job insecurity is associated with reduced levels of job satisfaction, well-being and organisational commitment. Contrary to expectations, union support moderated neither the effect of job insecurity on job satisfaction nor its effect on wellbeing. However, in two countries a moderating effect of union support on relation between the job insecurity and organisational commitment was found. Opsomming Die huidige studie ondersoek die potensiële modererende rol van vakbond ondersteuning in die verhouding tussen werksonsekerheid en werksverwante houdings en welstand van werknemers wat aan ’n, vakbond behoort. Opname data wat ingesamel is tussen vakbond lede van drie Europese lande (Nederland, Italië en Swede) toon dat werksonsekerheid geassosieer word met verlaagde vlakke van werkstevredenheid, welstand en organisasieverbondenheid. Teen verwagting, het vakbond ondersteuning nie die effek van werksonsekerheid op wekstevredenheid of welstand gemodereer nie. Daar is egter in twee lande ’n, moderende effek van vakbond ondersteuning op die verwantskap tussen werksonsekerheid en organisasie gebondenheid gevind.