摘要:The purpose of this study was to determine the relationships between leadership style and organisational commitment, job satisfaction, job involvement and organisational citizenship behaviour and whether these relationships were stronger for transformational than for transactional leaders. A sample of 52 leaders and 276 raters from a world class engineering company participated. The results of a canonical correlation analysis using the rater data indicated that the most prominent relationship was that between transactional leadership and affective commitment. Furthermore, transformational and transactional leadership did not correlate significantly with the constructs of job involvement and job satisfaction. Opsomming Die doel van die ondersoek was om te bepaal wat die verbande tussen leierskapstyl en organisasieverbondenheid, werkstevredenheid, werkbetrokkenheid en organisatoriese burgerskapsgedrag is en of hierdie verbande sterker is vir transformasionele as vir transaksionele leiers. ’n Steekproef van 52 leiers en 276 beoordelaars van ’n wêreldklas ingenieursfirma het deelgeneem. Die resultate van ’n kanoniese korrelasie-ontleding van die beoordelaardata het getoon dat die prominentste verband dié tussen transaksionele leierskap en affektiewe verbondenheid is. Verder het transformasionele en transaksionele leierskap nie beduidend met die konstrukte werkbetrokkenheid en werkstevredenheid gekorreleer nie.