摘要:The relationship between learning process variables and study success. The main objective of this study was to determine the relationship between the constructs “meaning orientation” (in-depth approach to study), “transformational conception” and “self-regulation” in the distance education context (TV– learning). A random sample of 1951 participants taken from a large financial institution yielded 263 usable questionnaires. The responses obtained to the 167 items were subjected to factor analysis and item analysis. Opsomming Die hoofdoel van die onderhawige studie was om te bepaal of daar ‘n verband tussen die konstrukte“betekenisoriëntasie"? (dieptebenadering tot leer), “transformasionele begrip"? en “selfregulering"? in die afstandsonderrigkonteks (TV-leer) bestaan. ‘n Ewekansige steekproef van 1951 deelnemers geneem uit ‘n groot finansiële instelling het 263 bruikbare vraelyste opgelewer. Die response op 167 items is aan faktor- en itemontledings onderwerp. Daarna is die interver-wantskappe tussen die leerprosesveranderlikes, naamlik “benadering tot leer"?, “begrip van leer"? en regulering-strategieë"? bepaal.