摘要:The relationship between work involvement and work performance. The primary goal of the study was to determine whether a relationship exists between the work involvement scores and work performance ratings of employees. A secondary goal was to determine whether work involvement could predict future work performance. The ‘‘Alienation-Involvement Scale’’ together with the ‘‘Comprehensive Structured Interviewing for Potential’’, were applied to a sample of convenience of 200 employees in job levels of workers, teamleaders and managers in a large manufacturing organisation. Opsomming Die primere doel van die studie was om vas te stel of daar ’n verband bestaan tussen die werkbetrokkenheidtellings en die werkprestasie-beoordelings van werkers.’n Sekondere oogmerk was om te bepaal of werkbetrokkenheid toekomstige werkprestasie kan voorspel. Die ‘‘Alienation-Involvement Scale’’ saam met die ‘‘Comprehensive Structured Interviewing for Potential’’ is op ’n gerieflikheidsteekproef van 200 werknemers op die posvlakke vanwerkers, spanleiers en bestuurders in ’n goot vervaardigingsonderneming toegepas.